2 thoughts on “In Your Heart

  1. Die Here sal na jou omsien. Die Here het n baie groter plan met jou. Die Here sal jou nie deur alles sit, die Here weet jy sal bo uitkom. Ons mag nie oordeel nie. Baie sterkte en hou net moed. Bly vertrou op die Here. Amen

    Like

  2. Oscar die Here sal jou beskermer wees en Sy hand sal oor jou waak moenie bevrees of bang wees God sal met jou wees. Sluit jou oë en voel God se nabyheid. Ek wens ek kon jou ‘n moederlike drukkie gee en saggies in jou oor fluister “my kind ek is lief vir jou ek glo in jou en alles was ‘n fout moenie bang wees nie” . Rustige nag en base liege groete Louise Smit (Minnaar), Pretoria.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s