Wys hulle jy is n vegter Oscar

Hiermee wil ek ook my ondersteuning vir Oscar uitspreek. Wys hulle jy is n vegter Oscar..

Van kleins af het jy daarin geslaag om een struikelblok na die ander te oorkom tot die Wereldheld wat jy was en steeds is. Jy het Suid Afrika en Mnr Nelson Mandela baie trots gemaak en ons op n mooi manier op die “MAP” geplaas. Hoeveel van jou velste kritici kan nie eers daarvan droom nie.

Jy het reeds n geweldige Monetere prys betaal wat miljoene Rande beloop as jou regskostes en wereldwye borgeskappe wat ingeboet is bereken kan word. Ek praat nie eers van die sielkundige oorlog wat deur die Media en die Staat ( wat my belasting geld insluit ) teen jou gevoer is nie. In elke opsig het hulle ver gegaan om jou af te breek. Daarom dat ek jou steeds maar net oor en oor kan bewonder vir jou moed en durf.

Onthou Oscar, daar is baie duisende mense, wereldwyd, wie gereeld vir jou bid en altyd by jou sal staan.

Maar net een van jou talle vriende

Dawie.

English Translation:
I also want to express my support for Oscar.
Show them you’re a fighter Oscar..
From childhood you have managed to overcome one obstacle after another, to become the world famous hero that you were and still are. You made South Africa and Mr Nelson Mandela 
very proud and put us “on the map” in the greatest costs and the costs of losing your global sponsors cannot be calculated. I’m not only talking about the psychological war waged against you by the media and the State (using my tax money). In every way they’ve gone so far in trying to break you down. That’s why I just so admire your courage and perseverance.


Remember Oscar there are thousands of people, worldwide, who regularly pray for you and will always stand by you. I’m just one of your many friends

One thought on “Wys hulle jy is n vegter Oscar

  1. I believe in your area innocence, you will get through this. We share your painand stand behind you. Oscar we wil always love you. You remain our Hero.xxx

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s