Cecilia’s Candle

HOPE PIC

Oscar, ek gaan in Afrikaans skryf.

EK is woedend vir Suid Africa,  Dat hul toelaat dat jy so deur die modder gesleep word. Soos die kers wat brand sal al die mense wat jou verkoop het en neer gekyk het op jou soos mis verdwyn en vergaan en JY SAL ALTYD BLY SKYN.   Waar die lewe jou neem sal JESUS jou deure oop maak en lei.  MOENIIE gaan lê nie.  Daar gaan ‘n dag kom wat jy weer jou atletiek blades gaan aan trek en die wat teen jou is soos fools lyk.  Ek wens dan dat dit met ‘n ander land se flag wees en NIE SA.  Terwyl hier elke dag mense vermoor word in ons land – het jy die slagoffer geraak van ons almal se vrese.  Ons lewens en  huise het tronke geword.  Ek sal in my hart by die wenpaal wees vir jou volgende wedloop. Die wrede wêreld is in a wedloop met JESUS se krag.  JESUS gebruik jou.  Ons almal maak foute maar JESUS se liefde het HY aan die Kruis bewys.  Baie kom die prentjie in kop hoe  MANDELA langs jou sit en huil. Ek en baie ander vrouens staan in vir jou MA.  Ons GLO in jou en ons sal altyd vir jou BID!!  Jou familie het vir die wêreld gewys wat familie beteken.  Oscar jy as mens het vir ons gewys wat dit is om uit te hou.  Baie liefde XXX

 

Ek sou wat wou gee om saam met jou ‘n sport skool te run met gestremde kindertjies.  Maar nie die groen rokke se kinderstjies nie.  Kinders all over the world.  Ek het ook ‘n passie en doen privaat hokkie couching – love dit om te sien hoe hul ontwikkel. 

 

Baie liefde en vasbyt dink baie aan jou. 

Cecilia

3 thoughts on “Cecilia’s Candle

  1. Dis n pragtige boodskap Cecilia en el kan dit nie beter stel nie. Ek is een van daai vrouens wat Oscar as my seun sien. My gebede is altyd met jou Oscar saam met duisende regoor die wêreld….. ek sien hoe jy die fakkel dra en weer glorie bereik. Al my liefde Elize

    Like

    • Net nog n ma wat wil dankie se aan almal wat in Oscar Glo, Liewe Here wees met hom More, help hom om deur alles te kom!!!!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s