Jou Onskuld

Liewe Oscar

Ek glo van die begin af in jou onskuld. Ek het ‘n serebraal gestremde broer gehad, ek was by ‘n skool vir verstandelik- sowel as fisiese gestremde mense. Ek kan ook op die oomblik self nie sonder ‘n raam loop as gevolg van rugprobleme. Mense wil en kan nie verstaan hoe weerloos jy voel as jy nie ten volle van al jou lede mate kan gebruik maak nie. Ek het vandag die onderhoud wat Hanlie Retief met jou pa gevoer het gelees. Ek koop nie koerante of tydskrifte nie, want die hele lot van hulle is uit op sensasie. Ek was so bly toe Steve Hofmeyr ‘n koppie tee op die redaktrise van Huisgenoot uitgegooi het, nadat sy lewe van hom, sy kinders, sy ma aan al die negatiewe blootgestel het. Dit is net jammer dit was nie warm tee nie.

Oscar jou pa het ‘n punt beet omtrent Barry Roux. Ek verstaan dit is moeilik om hom te vergewe, maar ek glo hy het berou en laat hom toe om vir jou te baklei. Ons staan almal agter jou. Ek sal vir jou bid elke aand. Wees sterk en al ons gebede sal krag dra sodat die waarheid seeviër. 

 Liefde groete,
Esther Bunton

English Translation:
I have believed in your innocence from the beginning. I had a cerebral palsied brother. I was at a school for physically and mentally handicapped people. I cannot walk at the moment without a frame, as a result of back problems. People can’t and won’t understand how vulnerable you feel if you can’t make full use of all your limbs. Today I read the interview that Hanlie Retief had with your father. I don’t buy newspapers or magazines because the whole lot of them are just sensationalist. I was so pleased when Steve Hofmeyr threw a cup of tea over the editor of HUISGENOOT, after his life, his children, his mother were exposed in a negative manner. It’s just a pity it wasn’t hot tea!
Oscar your father has a point about Barry Roux. I understand it’s hard
to forgive him but I feel he has repented and you need to let him fight for you. We are all behind you. I will pray for you every night. Stay strong and all our prayers will be powerful enough so that the truth will prevail.

2 thoughts on “Jou Onskuld

  1. Ek was lank deelsgestremd agv rugwerwelbesering. 21 jaar. Ek is ook ‘n redelike goeie skut. Het internasionaal deelgeneem. Watter foute sou ek begaan het onder dieselfde omstandighede? Is die aanklaer nou sommer ook God? In regspleging gee mens die verdagte die voordeel van die twyfel. Is iemand op ‘n ego trip? Gaan dit oor geregtigheid?

    Like

  2. Baie dankie vir die mooi brief en glo my ons voel almal dieselfde oor Oscar. Ek het self n dogter wat gestrem is, en het nie eenkeer Oscar op die atletiekbaan gemis op die Tv nie. Oscar ons glo in jou onskuld. Dit wat gebeur het was een groot ongeluk!!! Ons bid vir jou. God sal nooit jou alleen los nie, bly possitief, hou jou kop hoog al se wie wat!!! Daar is baie mense wat agter jou staan.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s