Happy 30th Birthday: Jenny

Hi Oscar baie geluk met jou 30ste verjaarsdag, mag daar nog vele geseënde en gelukkige jare wees, my gebed vir jou is dat al jou mooiste drome sal waar word en jy uit jou sokkies geseën sal word met alles wat jy nodig het of vra. Geniet jou spesiale dag.

Liefde.

Jenny Botha 💝🎂🎁🎊🎉

English Translation:
Hi Oscar congratulations on your 30th birthday, may there be many more blessed and happy years, my prayer for you is that your beautiful dreams will come true and you will be blessed off your socks with everything you need or ask. Enjoy your special day.

fb_img_1477292372699 fb_img_1479804294913